fbpx

Jeremia Deel 2 – Wanneer God se oordeel uiteindelik aanbreek (hoofstukke 25-52)

R180.00

Gaan voort met jou studie van Jeremia met Jeremia Deel 2, wat hoofstukke 25-52 bevat. Gaan Judah uiteindelik luister na die waarskuwings van die profeet Jeremia om terug te keer na God, of is hulle verdoem tot gevangenskap?

8 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

SKU: 71542A Category: Tags: ,

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 610 g