fbpx

Jeremia Deel 1 – Jy het my verlaat: Beker en keer terug (Hoofstukke 1-24)

R210.00

Jeremia, ‘n profeet wie deur God aangestel is, het ‘n moeilike  boodskap met die mense gedeel. God roep nogsteeds vir ons om na Sy Woord te luister. As ons aandag gee aan Jeremia se boodskap kan dit genesing en vrede aan almal bring.

9 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

SKU: 71540A Category: Tags: ,

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 610 g