Jakobus – ‘n Opregte Geloof

R110.00

‘n Opregte Geloof

Wat is ware geloof? Hoe moet mens ’n Christelike leefwyse lei? Elke vers van hierdie praktiese studie is lewendig met instruksies, vermaning en aanmoediging. Leer God se beginsels vir die hantering van beproewings, versoekings, die tong, en die trek van die wêreld.

10 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 335 g