fbpx

Hoe Weet Jy God is Jou Vader?

R140.00

Wanneer mense wonder oor waar hulle die ewigheid gaan deurbring, hoop meeste dat hulle hemel toe sal gaan, terwyl ander dit eenvoudig as vanselfsprekend aanvaar. Eerder as om daaroor te raai of dit net aan te neem, kan jy in die brief 1 Johannes ’n duidelike antwoord vind oor jou verhouding met God

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 115 g