fbpx

Hebreërs Deel 3 – Die Leidsman en Voleinder van die Geloof (Hoofstuk 11-13)

R100.00

As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. So, wat is geloof? Waar kry ek dit? Hoe lyk dit in my lewe? Hierdie studie van Hebreërs 11-13 sal hierdie vrae beantwoord en meer, waartydens dit jou sal aanmoedig om jou oë op Jesus te vestig en met uithouvermoë na die wenstreep te hardloop.

6 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

SKU: 71658A Category: Tags: ,

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 665 g