fbpx

Hebreërs Deel 2 – Jesus, ons Hoëpriester vir ewig (Hoofstuk 5-10)

R125.00

In hierdie laaste dae het God tot ons gespreek deur die Seun. Wat sê Hy oor Jesus, engele en ons groot redding? Kom leer meer oor Jesus se meerderwaardigheid teenoor als in hierdie opwindende studie van Hebreërs 1-4 wat die Ou-Testamentiese wet en profesie verlig en verlevendig.

9 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

SKU: 71652A Category: Tags: ,

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 665 g