fbpx

Handelinge Deel 2 – Paulus, Jesus se Getuie vir die Heidene (Hoofstuk 13-28)

R195.00

Jesus het aan sy dissipels beloof dat hulle die evangelie tot aan die uiterste van die aarde sou verkondig. Neem Paulus se transformasie van vervolger van die kerk na verkondiger van die Woord waar. Sluit by hom aan op sy reise kruis en dwars oor die Romeinse wêreld, waartydens hy die boodskap van die verlossing deur Jesus aan Jode sowel as heidene verkondig het. Leer hoe om te getuig en in alle omstandighede deur die krag van die Heilige Gees ‘n outentieke Christelike leefstyl te handhaaf.

Leer om soos Paulus te wees deur met vertroue die naam van Jesus te verkondig en ons soewereine God te vertrou – dié God wat ons in staat stel om die vervolging en lyding aan die hand van diegene wat haters van Jesus, en dus ook van ons is, te verduur.

8 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 570 g