fbpx

Handelinge Deel 1 – Jesus se Getuies Bemagtig deur sy Gees (Hoofstuk 1-12)

R210.00

Lukas se eerste verhaal was sy Evangelie waarin hy opgeteken het alles wat Jesus gedoen en geleer het. In sy tweede verhaal, Handelinge, of die Handelinge van die Apostels, vertel Lukas wat gebeur het na Jesus se hemelvaart na die Vader. Jesus het die Heilige Gees gestuur wat die dissipels bemagtig het om te getuig van die krag van God deur verlossing, en om daagliks die Evangelie uit te leef.

Leer hoe God die Evangelie uitgedra het deur getuies van Jesus se dood en opstanding, asook deur hul voorbeeld – en hoe jy teenoor ander kan getuig. Staan verwonderd oor die kragtige werking van God in gelowiges wat hulle in staat stel om verdrukking en lyding te trotseer ter wille van Christus – en hoe om sy krag in jou lewe te ervaar. Word bemoedig deur die vrug van getroue diensknegte wat die waarheid aan ‘n duister wêreld verkondig. Sien hoe die kerk numeries, geografies en kultureel groei.

8 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 575 g