fbpx

Grondbeginsels vir Bybelse Vas

R140.00

Ontdek die Doel en Krag van Vas. Verlang jy na intimiteit met God? Begeer jy om bewus te wees van sy nabyheid, sy stem te hoor en sy behae aan te voel? Sedert antieke tye is vas beskou as ’n essensiële manier om tot God te nader. Hierdie geestelike dissipline behels egter veel meer as die weerhouding van voedsel; dit dring deur tot in die hart van ware geloof. Deur hierdie verkwikkende studie sal jy ’n duidelike begrip verkry van die beginsels waarop die praktyk steun en sal jy toegerus word om vas ’n onlosmaaklike deel van jou verhouding met God te maak.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 155 g