God se Antwoorde op vandag se probleme

R120.00

Kry ‘n vars begrip van God se leiding en wysheid vir alledaagse lewe soos wat jy die Induktiewe Bybel Studie Metode gebruik om die waarhede van Spreuke te interpreteer en toe te pas.

13 Lesse

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Jy verlang om jou in God se Woord te verdiep, maar jou besige leefstyl vereis ’n spesiale studie-bron om dit vir jou moontlik te maak, nie waar nie? Hierdie opwindende Nuwe Induktiewe Studie Reeks is nét vir jou geskep. God se voorskrifte, beloftes en oogmerke word in elke kort les verduidelik terwyl sy waarhede voor jou ontvou en in jou lewe vorm aanneem. Ideaal vir persoonlike studie, kleingroepe, Sondagskoolklasse en huisgodsdiens, neem hierdie reeks jou van meet af aan op ’n reis van vervulling.

Additional information

Weight 195 g