fbpx

Geroep om Jesus te Volg

R120.00

Jesus het dit duidelik gestel: As jy sy dissipel wil wees, moet jy jouself verloën, jou kruis opneem en Hom volg. As jy Jesus wil volg, moet jy met sekerheid weet wie dit is wat jy volg, wat sy aard is, wat Hy geglo het en hoe Hy in hierdie gebroke wêreld geleef het. Om Jesus te ken, is die begin van ’n lewenslange avontuur; om meer omtrent Hom te ontdek, is die doel van hierdie manjifieke studie van die evangelie van Lukas.

13 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Jy verlang om jou in God se Woord te verdiep, maar jou besige leefstyl vereis ’n spesiale studie-bron om dit vir jou moontlik te maak, nie waar nie? Hierdie opwindende Nuwe Induktiewe Studie Reeks is nét vir jou geskep. God se voorskrifte, beloftes en oogmerke word in elke kort les verduidelik terwyl sy waarhede voor jou ontvou en in jou lewe vorm aanneem. Ideaal vir persoonlike studie, kleingroepe, Sondagskoolklasse en huisgodsdiens, neem hierdie reeks jou van meet af aan op ’n reis van vervulling.

Additional information

Weight 140 g