fbpx

Genesis Deel 5 – Fokus vir Verpletterde Drome (Hoofstuk 37-50: Josef)

R110.00

Was jy al ooit vals beskuldig of die slagoffer van ongeregtigheid? Hierdie studie oor Josef is jou handleiding om sulke pynlike situasies te verwerk. Vertrou God en leer hoe om bo moeilike omstandighede uit te styg.

4 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Image thumbnail of Leader Guide download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 320 g