fbpx

Geestelike Oorlogvoering: Oorwin die Vyand

R140.00

Of jy dit besef of nie, jy leef te midde van ’n geestelike oorlog. Jou vyand, die duiwel, is gevaarlik, vernietigend en vasberade om jou te weerhou van doeltre aan God. Om jouself teen sy aanvalle te verdedig, moet jy weet hoe die vyand te werk gaan. Deur hierdie ses weke-studie sal jy deeglike kennis van die vyand se taktiek en planne opdoen. Terwyl jy die waarheid omtrent Satan ontdek — insluitende die beperkinge van sy mag — sal jy toegerus word om teen sy aanvalle vas te staan en ‘n strategie aan te leer om daagliks in oorwinning te leef.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 130 g