fbpx

Galásiërs – Wie het Julle Betower? Waarom en hoe?

R165.00

Jode en heidene wat die evangelie ontvang het, was in ‘n stryd gewikkel oor wat dit beteken om ‘n Christen te wees. Wat beteken dit om deur genade te leef? Ons leef onder genade, bevry van slawerny.

7 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 465 g