fbpx

Exodus – Laat My Volk Trek (Eksodus)

R190.00

Kyk hoe Moses ontwikkel as ‘n leier. Sien dat God sy volk verlos deur hulle vyande te oordeel. Leer kragtige waarhede oor Sy weë. ‘n Opvallend praktiese studie van bevryding, verlossing, die Wet en die Tabernakel.

11 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside downloadImage thumbnail of Leader Guide download

 

SKU: 71203A Category: Tags: , ,

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 665 g