fbpx

Esegiël Deel 2 – Wanneer My Heiligdom altyd in hulle midde is (Hoofstuk 33-48)

R195.00

Die wag spreek hoop van die Here. God sal die verlorenes soek, die verstrooides terugbring, die gebrokenes verbind en die siekes versterk.

7 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

 

 

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.