fbpx

Esegiël Deel 1 – Julle sal besef dat ek die HERE is (Hoofstuk 1-32)

R240.00

God het Esegiël as ‘n wag aangestel om sy volk te waarsku teen komende oordeel. Toe hy visioene sien en tekens uitvoer, het hy individue geroep om van goddeloosheid na geregtigheid te draai.

10 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

 

Image thumbnail of Look Inside downloadImage thumbnail of Leader Guide download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.