fbpx

Dodelike Sondes: Oorwin Afbrekende Versoekings

R150.00

Enige sonde kan die doeltreffendheid van ’n gelowige ondermyn, maar sekere sondes dring só diep in ons lewens in — selfs sonder dat ons dit besef — dat hulle ’n dodelike uitwerking op ons geestelike groei het. Hierdie studie handel oor ses van die “dodelike” sondes wat ons geestelike vooruitgang bedreig: Hoogmoed, Woede, Jaloesie, Vraatsugtigheid, Luiheid en Gierigheid. Jy sal leer hoe om die subtiele maniere te identifiseer waarop hierdie dodelike sondes jou lewe kan binnesypel, en jy sal toegerus word om dié verwoestende versoekings te oorwin, op jou reis tot geestelike volwassenheid in Christus.

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 175 g