Die koms van die Koninkryk van God

R120.00

Ontdek die hoop van die Messias en Sy leringe, en ervaar persoonlike begrip van die vervulling van God se plan deur die lewe van Christus. Hierdie Induktiewe Bybel Studie van die Evangelie van Matthéüs stel jou in staat om hierdie boek se boodskap toe te pas op jou eie lewe.

13 Lesse

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Jy verlang om jou in God se Woord te verdiep, maar jou besige leefstyl vereis ’n spesiale studie-bron om dit vir jou moontlik te maak, nie waar nie? Hierdie opwindende Nuwe Induktiewe Studie Reeks is nét vir jou geskep. God se voorskrifte, beloftes en oogmerke word in elke kort les verduidelik terwyl sy waarhede voor jou ontvou en in jou lewe vorm aanneem. Ideaal vir persoonlike studie, kleingroepe, Sondagskoolklasse en huisgodsdiens, neem hierdie reeks jou van meet af aan op ’n reis van vervulling.

Additional information

Weight 195 g