fbpx

Die Bergpredikasie – Hoe kan ek geseend wees?

R200.00

Geloof sonder kompromie ontvang die belofte van seën in die lewe wat kom, asook ’n angsvrye lewe op aarde. Kry groter begrip van die vrug en sekuriteit wat gepaardgaan met geregtigheid in die lewe van ’n gelowige. Jy sal die saligsprekinge nooit weer dieselfde beskou nie. Hierdie studie se DVD-stel, deur Kay Arthur, sluit lesse in wat tydens buite-opnames in Israel op video vasgelê is

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 470 g