fbpx

Dat Ek Hom Mag Ken

R140.00

Voel Jy Ooit Geestelik Verward?

Waarom is dit dat mense aangaande geestelike sake so maklik mislei kan word? In ’n tyd wanneer so baie mense beweer dat húlle al die antwoorde het, kan ons vind dat ons hopeloos verward, en ’n verwronge begrip van Jesus Christus het. Waarheen kan ons gaan vir ’n duidelike beeld van wie Jesus werklik is?

In hierdie lewensveranderende studie van Filippense en Kolossense sal jy self die waarheid omtrent Jesus Christus, en die verskil wat Hy in jou lewe kan maak, ontdek. Dit sal jou help om blydskap te vind in al jou omstandighede en jou bemagtig om te wandel waardig jou hoë roeping in Christus.

13 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Jy verlang om jou in God se Woord te verdiep, maar jou besige leefstyl vereis ’n spesiale studie-bron om dit vir jou moontlik te maak, nie waar nie? Hierdie opwindende Nuwe Induktiewe Studie Reeks is nét vir jou geskep. God se voorskrifte, beloftes en oogmerke word in elke kort les verduidelik terwyl sy waarhede voor jou ontvou en in jou lewe vorm aanneem. Ideaal vir persoonlike studie, kleingroepe, Sondagskoolklasse en huisgodsdiens, neem hierdie reeks jou van meet af aan op ’n reis van vervulling.

Additional information

Weight 170 g