fbpx

Daniel Deel 2 – Verstaan die Eindtye (Hoofstuk 7-12)

R220.00

Is daar enige verband tussen die hedendaagse beroering, opstande en geestelike agteruitgang van menigte mense en die boek van Daniël? Daniel was ‘n man wat geweet het wat God oor die eindtyd gesê het. Hy het gefokus op wat God gesê het en nie op die gebeure in sy eie tyd nie. Hy het ‘n impak gehad in die lewens van die mense wat God oor sy pad gestuur het.

Hoe leef jy as ‘n Daniël in die belangrike dae waarin jy leef? Hoe kan jy dit waag om anders te wees? Hoe kan jy die Allerhoogste God leer ken? Die boek van Daniël het die antwoorde.

10 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 555 g