fbpx

Boustof vir ‘n Sukseshuwelik

R150.00

God wil dat jou huwelik heilig, vol vreugde en opwinding sal wees. Ontdek hoe om jou huwelik te vestig en te bou soos God bedoel het. Hierdie opbouende lesse kan jou hoop op ’n buitengewone huwelik, waar maak

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 145 g