fbpx

Bloedverwant Verlosser – Moenie Moed Verloor nie

R110.00

Wie sal jou vrykoop indien jy ’n slaaf is? Wie sal jou teen ’n vyand verdedig? In die Ou Testament het dié persoon bekend gestaan as die “bloedverwant verlosser,” wat gewoonlik ’n naby-familielid was. As jy ’n gelowige is, het jy reeds een – Jesus Christus! Hierdie verrykende studie toon aan hoe Jesus ons gekoop het (verlosser) en ons advokaat is (ons verdedig) en daardeur geleentheid bied om ons gebroke lewens te heel. ’n Wonderlike kort-studie om jou vriende aan induktiewe Bybelstudie voor te stel

3 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 285 g