fbpx

Die Soeke na Tevredenheid in Geld en Besittings

R140.00

In ons ekonomies onseker tye, te midde van ’n samelewing wat baie waarde aan finansiële sekuriteit heg, is geld ’n emosionele onderwerp. Terwyl ons sukses in terme van geld en besittings meet, is ons gesindheid teenoor materiële dinge vir God ’n aanduiding van ons persoonlike verhouding met Hom. Volgens die Bybel toon ons gesindheid teenoor geld, presies waar ons ware liefde lê. Tydens hierdie ses-weke studie sal jy God se standpunt oor materiële rykdom, asook die waarheid omtrent waar geld vandaan kom en hoe ons dit behoort te hanteer, bestudeer. Terwyl jy in die Woord delf, sal jy praktiese raad vind om, ongeag jou finansiële omstandighede, ’n vol, tevrede lewe te geniet

6 Lesse

 

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit.  Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie.

Additional information

Weight 160 g