fbpx

2 Korinthiërs – Bedienaars van Versoening

R195.00

Twee Korinthiërs is ‘n studie oor die bediening en die verskeidenheid bedienings in die kerk. Tog voel menigte Christene in die bediening bo hul kragte vermoei, moedeloos vir die lewe en worstel hulle met innerlike en uiterlike konflik. Hoe kan ons hierdie dinge te bowe kom? Hierdie boek gee riglyne hoe om sterk in die Here te staan te midde van aanklagte en vervolgings, nie moed te verloor nie en selfs jou aanklaers tereg te wys.

10 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 485 g