fbpx

1 Thessalonicense – Onberispelik by Sy Wederkoms

R140.00

Is jy ‘n voorbeeld vir ander? Leer die beginsels van ‘n voorbeeldige Christelike lewe – die wese van Precept Ministries International se missie. Verkry begrip van die geestelike stryd veroorsaak deur die teenwoordigheid van die evangelie in die wêreld en die wegraping van die kerk – God se finale verlossing

11 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 410 g