fbpx

1 Samuel – God se Soeke na ‘n Man na Sy Hart

R195.00

Van rigters tot konings, van God se salwing tot wederstrewigheid – ’n sonde van waarsêery; van die wyk van God se Gees, tot die versekering van sy hulp, tot die besoek aan ’n dodebesweerder… Hierdie boek van kontraste stel aan ons die belangrikheid van ’n lewe van gehoorsaamheid en hoe dit uitgeleef moet word te midde van interpersoonlike konflik.

8 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

 

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 640 g