1 Korinthiërs – Oorkom Verdeeldheid en Probleme in die Liggaam van Christus

R190.00

Waarom is daar soveel verdeeldheid in die kerk? Waarom word sonde dikwels in die kerk verdra? Hierdie studie is ‘n belangrike hulpbron vir diegene met soortgelyke vare. Wat sê God oor die huwelik, egskeiding en hertrou? Spreek in tale? Profesie? Gee van gawes?
Paulus beantwoord die vrae van die Korinthiërs.

12 Lesse

Jy moet n geregistreerde leier wees as jy 3 of meer van hierdie studie wil bestel.

Image thumbnail of Look Inside download

Description

Daar is geen beter manier om God te leer ken as om jouself in sy Woord te verdiep nie. Hierdie kragtige hulpmiddels sal jou help om die magtigheid van die Skrif te ontsluit. Neem ander met jou saam om die rykdom van die volle raad van God te ontdek – boek vir boek, hoofstuk vir hoofstuk, vers vir vers. Daar is geen beter manier om God te leer ken as om sy Woord biddend, induktief te bestudeer nie

Additional information

Weight 545 g