fbpx

Nuwe Induktiewe Studiereeks

NISR studies neem jou op ‘n induktiewe opmeeting van ‘n hele boek van die Bybel met net 15 minute van huiswerk per dag. Studeer by jouself of lei n’ groep in lewensveranderende Bybelstudie. Jy kort nie eers opleiding om te lei nie! Kry die “groot prentjie” met dié bondig maar ryk studies aangebied in ‘n maklik om te volg formaat. Vind God se waarheid vir elke boek van die Bybel.

Home / Afrikaans / Nuwe Induktiewe Studiereeks